Kollig Profiel
Vetpret78
Lewenslustig
Waarom behoort jy Vetpret78 te leer ken?
Genoeg bitter in die lewe gehad, dis nou tyd om die suiker te proe. Lus vir die lewe en 'n nuwe begin. Altyd bok vir sports, mal oor die buite lewe en om sosiaal te verkeer. Help my naaste met...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Heidelberg, Gauteng, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 34 |
| Huwelik Status: | Geskei |
| Lengte: | 178cm (5' 10.1") |
| Verhouding Tipes: | Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn |
| Beroep: | Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
Laatonskyk
Ek gaan nie hier skryf hoe oulik of onweerstaanbaar ek is nie, want wat mens skryf en is kan hemels breed verskil. Ek is n Pa van twee wonderlike seuns een 13 en een van 10. Ons...
klaasvatnkaans
Dit is nou eending wat ek nie kan doen nie is om my self te verkoop nie maar ek is iemand wat op die ou manier groot geword het en is baie konserwetief en Christelike beginsels...
nr99
Ek is maar n stil mens, mal or sport. Ek hou glad nie van oneerlikheid nie.ek soek iemand Wat hulself om my kan wees
bigboy35
Glimlag vriendelik hardwerkend ek hou van die buite lewe jag visvang swem braai saam vriende om weg te gaan vir naweke en te kamp if life gives you lemons make lemonade





