Kollig Profiel

Sloet

Manlik

Vriendelike knaap wat graag nuwe mense wil ontmoet

Waarom behoort jy Sloet te leer ken?

Dalk sal mense my wil ontmoet omdat ek eerlik is, partykeer 'n klein bietjie snaaks kan wees, en glad nie vol nonsens is nie. Ek hou van uiteet, films, musiek en net gesellig verkeer.

Land van Oorsprong: Suid-Afrika
Huidige Ligging: Benoni, Gauteng, Suid-Afrika
Ouderdom: 31
Huwelik Status: Geskei
Lengte: 178cm (5' 10.1")
Verhouding Tipes: Net penvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Beroep: Ander

Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
 

Kollig Profiele

Thy321

sal regtig daarvan hou om iemand te ontmoet en dinge saam te doen dit is darem maar nie lekker om alles meer aleen te doen nie.

 

Geseende

EK N GOEIE EENSAME MAN WAT OPSOEK IS NA MY LEWENS MAATWAT DIE HERE SAAM MT SAL DIEN MET HART EN SIEL EN NET MYNE SAL WEES TOT JESUS MY KOM HAAL EK WIL NOOIT WEER ALLEEN WEES NIE

 

AJV43

Ek is weet nie regtig wat om te skryf nie... Ek is maar soos ek is.... Mal oor die buitelewe, sport en die lewe... Ek was nog nooit getroud nie , geen kinders nie en was...

 

klaasvatnkaans

Dit is nou eending wat ek nie kan doen nie is om my self te verkoop nie maar ek is iemand wat op die ou manier groot geword het en is baie konserwetief en Christelike beginsels...

 

Bestaande Lede


 


 | 
 
Wagwoord Vergeet?

Spoedsoek

 
 
 
 
 

Gaan na die Soek bladsy » vir meer opsies