Kollig Profiel
GPKaktus
Gauteng Kaktus opsoek na goeie grond
Waarom behoort jy GPKaktus te leer ken?
Eks hardwerkend, vol bollie, droe sin vir humor, altyd gereed vir n lekker kuier. As jy kan gesels ek kan luister. Kom vat n spin op my motorfiets!
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 38 |
| Huwelik Status: | Enkellopend |
| Lengte: | 166cm (5' 5.4") |
| Verhouding Tipes: | Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik |
| Beroep: | Administratief / Sekretarieël |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
Trixie29
Ek is avontuurlustig en mal daaroor om nuwe dinge te probeer. Diere en musiek is my passie en my hart se punt. Ek is dalk 'n bietjie wacky maar as jy my eers leer ken het kan...
babyblue7
Ek sal 'n goeie vriendin kan weer. Lief vir al my vriende en ek soek die regte maat vir my. Hou daarvan om mens uit te vreek met dinge wat ek doen. So om ander contact lense...
Kat14
Fun-loving, yet hard-working. God is the most important in my life. Ek glo dat elke mens baie aspekte het wat nie in 'n paar lyne opgesom kan word nie, so daarom hou ek daarvan...
TopGear
Ek weet genoeg om saam te gesels; gee genoeg om sodat almal ingesluit voel; luister genoeg sodat ek verstaan; voel genoeg emosie sodat ek weet ek mis op die oomblik vir jou.





