Kollig Profiel
Bossie84
Soek n goeie maatjie
Waarom behoort jy Bossie84 te leer ken?
Het 'n harde "knock' weg met die "eks", maar so leer mens. Ken nie vreeslik baie mense in Kathu nie, maar lyk my of almal is gevat of hul kruip weg.......
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Kathu, Noord-Kaap, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 28 |
| Huwelik Status: | Nie-amptelik geskei |
| Lengte: | 176cm (5' 9.3") |
| Verhouding Tipes: | Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn |
| Beroep: | Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
pampoen007abc
hou van die buite lewe - kamp - braai -sport mal - werk hard speel hard - soek n maat wat die lewe saam my wil geniet. Ek draf gereeld en doen redelik baie half marathons +...
goldendice
Eks liefde vol op reg,eerlik hu ni van lieg ni. Hu van buite lewe nature. Is a rustig a mens ma kan ook fun wees.
SnoekiWoek
Ek kan myself nie verkoop nie. Jy sal my nooit hoor "grootpraat" van myself nie, maar ek het sekerlik nie 'n keuse nie, so net hierdie een keer.... Ek lyk baie goed vir my...
lucky_luke_000
Vriendelike grapgat wat looove om grappe te maak en net te lag man! die lewe is swaar genoeg om nog sonder n glimlag ook te leef. Ek hou van op die motorfiets spring en te gaan...





