Kollig Profiel

EMS1963

Manlik

Soek ware liefde

Waarom behoort jy EMS1963 te leer ken?

Ek is positief en sien kans vir alles.... glo ons kry een kans en ons moet die geleentheid aangryp, eerlikheid openheid is baie belangrik.... ek wil niemand verander en glo in wedersydse respek....

Land van Oorsprong: Suid-Afrika
Ligging: Nelspruit (Sabie), Mpumalanga, Suid-Afrika
Ouderdom: 51
Huwelik Status: Geskei
Lengte: 183cm (6' 0.0")
Verhouding Tipes: Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Beroep: Onderwyser / Professor

Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Alternatief kan jy aansluit met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

 

Spoedsoek

 
 
 
 
 

Gaan na die Soek bladsy » vir meer opsies

Kollig Profiele

Steenkool

ERG Lief vir die Bosveld en will so veel as moontlik Suid Afrika toer want sy kan mooi wees as jy weet waar om te gaan Het die hart van n Boer Seun en is trots om dit te kan he...

 

BASS_SS

Het nie baie te vertel nie. Vat maar elke dag soos hy kom en maak die beste van hom. Solank dit net voorentoe is in die lewe, kan dit net beter gaan.

 

pma_001

Vat 'n kans en leer iemand ken, doen iets uniek anders as alles en almal anders, mens kan nie die lewe voorspel nie...

 

dewald_866

Ek glo mens moet kanse vat in die lewe anders lewe n mens nie, dit gan nie oor hoe hard jy val nie, dit gaan oor hoe jy opstaan.. Ek glo ek weet wat ek wil he in die lewe, en...