Kollig Profiel

Sweetfunloving

Vroulik

Live life to the fullest

Waarom behoort jy Sweetfunloving te leer ken?

Ek is n avontuurlustige vrou wat hou van die buite lewe en om tyd saam my familie vriende en kinders te spandeer.
Ek is ook mal oor afrikaanse musiek.
Ek hou van kamp, en die buitelewe....

Land van Oorsprong: Suid-Afrika
Huidige Ligging: Modimolle (Nylstroom), Limpopo, Suid-Afrika
Ouderdom: 44
Huwelik Status: Geskei
Lengte: 153cm (5' 0.2")
Verhouding Tipes: Net penvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Beroep: Vra my later

Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
 

Kollig Profiele

waterbergnooi

ek is n vriendlik en op gewekte persoon wat n positiewe uitkyk op die lewe het... ek geniet die natuur, die reuk van die eerste somersreen op die aarde... maar kan net so goed...

 

blondie_028

sprankellende, vriendelike, eerlike persoon. werk hard en haat agteraf mense. is in n nuwe area en ken nie veel mense om my nie, soek iemand om so nou en dan mee uit te gaan as...

 

Lindi1971

Ek is n doodgewone girl, hou van mense, en lekker kuier, is eerlik, hardwerkend en ek hou nie van mense wat oneerlik is nie en soek net opregte eerlike vriende!

 

IceQueen18

Vol lewe en energie! Hier vir 'n rede so kom ons lewe tot die einde! Maak die beste van elke dag! Dis my passie om op my bike ry fotos te neem en is baie lief vir my troetel...

 

Bestaande Lede


 


 | 
 
Wagwoord Vergeet?

Spoedsoek

 
 
 
 
 

Gaan na die Soek bladsy » vir meer opsies