Kollig Profiel

Tashatjie

Vroulik

Tashatjie soek haar Prins as hy nie van die Perd af geval het nie hahahaha

Waarom behoort jy Tashatjie te leer ken?

Ek is Fun en outgoing meisie... avontuurlistig! ek love die buite lewe,en eks mal oor sports en dans, groot humor sin, ek lag baie, my 2 seuns is my 1ste Projariteit, en is baie Gelowig mens!

Land van Oorsprong: Suid-Afrika
Huidige Ligging: Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ouderdom: 25
Huwelik Status: Geskei
Lengte: 165cm (5' 5.0")
Verhouding Tipes: Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Beroep: Administratief / Sekretarieël

Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
 

Kollig Profiele

Inx81

Die vraag is liewer hoekom nie...? As jy soek na iemand wat eerlikheid en opregtheid hoog ag, weet waarna sy soek, wat sy uit die lewe wil hê en geen 'issues' het nie, is jy...

 

KittyKat688

Ek voel mens moet eers iemand leer ken, en dan sien van daaraf,ek hou van die buitelewe, is eerlik en opreg

 

Wildsbokkie698

Gemaklike, sonder fieterjasies mens. Ek geniet my werk, kinders, familie en vriende. Baie lief vir mense en onthaal, die natuur, diere, reis en musiek. Mis iemand om vas te hou...

 

Sterretjie_008

Ek is 'n aangename mens wat hou van mense en die mooi dinge in die lewe. Ek geniet die natuur en is baie lief vir diere, kuns, flieks, dvds, uiteet, gesellig verkeer en het 'n...

 

Bestaande Lede


 


 | 
 
Wagwoord Vergeet?

Spoedsoek

 
 
 
 
 

Gaan na die Soek bladsy » vir meer opsies