Kollig Profiel

Drifter4x4

Manlik

Wie nie waag nie sal seker nooit wen nie.

Waarom behoort jy Drifter4x4 te leer ken?

Eks n spontane plat op die aarde mens,wat lewe geniet en als broebeer doen wat ek kan,eks mal oor die buite lewe,en geniet
vriende en saam kuier BAIE...

Land van Oorsprong: Suid-Afrika
Huidige Ligging: Witbank, Mpumalanga, Suid-Afrika
Ouderdom: 29
Huwelik Status: Enkellopend
Lengte: 175cm (5' 8.9")
Verhouding Tipes: Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Beroep: Ander

Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
 

Kollig Profiele

Wareliefde101

Ek is 'n opregte, saggeaarde spontane, man wat op soek is na 'n lewensmaat,iemand wat ek my lewe mee kan deel, die fyner goed in die lewe geniet, en iemand vir wie ek lief kan...

 

Medical

Is dit moontlik om my te beskryf?Wel vat so,ek het op n' stadium in liefde geglo en hoop om weer so te kan voel.Ons is maklik om te se ek is lief vir jou,as jy dit uit my mond...

 

pampoen007abc

hou van die buite lewe - kamp - braai -sport mal - werk hard speel hard - soek n maat wat die lewe saam my wil geniet. Ek draf gereeld en hou self gesond

 

Chappies_042

Ek is n gemaklike persoon wat met die meeste mense oor die weg kan kom. Hou van dans, kamp, braai, saam my vriende wees. Is nie onder druk om n verhouding te moet he nie maar is...

 

Bestaande Lede


 


 | 
 
Wagwoord Vergeet?

Spoedsoek

 
 
 
 
 

Gaan na die Soek bladsy » vir meer opsies