Kollig Profiel
CoenaPoena
Sou JY nie graag wou weet nie........?!? ;-)
Waarom behoort jy CoenaPoena te leer ken?
Ek is 'n rustige, kalm tipe mens wat die natuur, sport, musiek & vriende-en-familie geniet!! Die belangrikste ding wat ek soek, is vir 'n meisie-mens-dame om my te wys dat alle vrouens tog nie...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | George, Wes-Kaap, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 24 |
| Huwelik Status: | Enkellopend |
| Lengte: | 185cm (6' 0.8") |
| Verhouding Tipes: | Net penvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn |
| Beroep: | Uitvoerende Bestuur / Bestuur |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
Speer05
Ek is baie vriendelik en opreg, goed-gemanierd en respekvol teenoor my medemens. Ek hou baie van die buite lewe en reis graag, geniet goeie tye saam vriende en familie...familie...
Reggie_950
Leef elke dag volgens jou eie waardes... wees die verskil wat jy wil sien in die wereld... Ek is opreg, eerlik, spontaan en altyd oop vir nuwe dinge. Ek kan jou maak glimlag en...
SoulSearcher77
Life is too short not to try new things. Being a single dad, I spend lots of time with my little one, but I also make time for myself and my friends.
Chappies_042
Ek is n gemaklike persoon wat met die meeste mense oor die weg kan kom. Hou van dans, kamp, braai, saam my vriende wees. Is nie onder druk om n verhouding te moet he nie maar is...





