Kollig Profiel
SGSSG
Wie nie waag nie .....
Waarom behoort jy SGSSG te leer ken?
Ek het 'n onblusbare lus vir die lewe, hou van lag, kinders en diere.
Geniet dit om mense te leer ken. Son, see, sonblok en sundowner is mos die lewe.
Gesels met my en dalk kan ons...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 37 |
| Huwelik Status: | Geskei |
| Lengte: | 165cm (5' 5.0") |
| Verhouding Tipes: | Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik |
| Beroep: | Vervoer |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
wiljounewees
Hallo ek is sommer net 'n meisie wat hou van hard werk, myself uitdaag en dan probeer om my doelwit te bereik, as ek nie dadelik reg kom begin ek met 'n ander gedagte om die...
Charms0916
Ek is 'n 35 jarige, eerlike, opregte,en baie standvastige person en "no-nonsense" tipe vrou, wat jy sien is wat jy kry. Ek soek graag na dieselfde tipe person om mee te gesels....
Tinkie01
Ek is mal oor sport en oefen daagliks, my diere is vir my baie spesiaal. Geniet die buitelewe en om te ontspan. Sal graag in 'n gesonde verhouding wil wees maar dring aan op...
vriendskap07
Ek is eerlik en opreg en betroubaar! Ek hou van kinders en diere. Hou van romantiese oomblikke!!!Sal 'n goeie maat wees vir die regte persoon.





