Kollig Profiel
Vryburger69
Wat soek jy?
Waarom behoort jy Vryburger69 te leer ken?
Ek is hier om na 'n oulike intellegente ou te soek. Ek's plat op die aarde. Wil verras word. Enige spontane daad draai my knoppies aan. Ons kan ongelukkig nie van almal hou nie maar, kom ons vat 'n...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Benoni (Benoni Landbou Hoewes), Gauteng, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 43 |
| Huwelik Status: | Vra my later |
| Lengte: | 175cm (5' 8.9") |
| Verhouding Tipes: | Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn |
| Beroep: | Ander |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
Kloppies10
Ek hou nie van alleen wees nie, hou van die buitelewe, veral kamp en 4x4 maar kan ook die fynere in die lewe geniet. Mal oor kos maak en mense te entertain. Geniet sport,...
AJV43
Ek is weet nie regtig wat om te skryf nie... Ek is maar soos ek is.... Mal oor die buitelewe, sport en die lewe... Ek was nog nooit getroud nie , geen kinders nie en was...
ridder43
Daar is altyd tyd vir nuwe veranderinge, dis nou my tyd om die spesiale persoon te ontmoet en my lewe te verander. genoeg van die eensaamheid.Ek is 'n gemaklike liefdevolle mens...
Bachelorboy
Adventurer at heart.....love nature and the outdoors.Hou van kuier saam vriende om 'n braai of by die kampplek .Glad nie die club tipe nie maar hou van 'n goeie restaurant met...





