Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Kom aan die gang!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Happiness4ever

30 - Rustenburg, Noord-Wes

Tyd is kosbaar... ek word nie jonger nie maar wel mooier en slimmer... en wie wil tog nou alleen oud word? Ek...

Lovingife

49 - Centurion, Gauteng

Ek is 'n lewenslustige, positiewe en hardwerkende vrou. Ek oefen hard, hou van mense, die buitelewe, plaaslewe,...

Elliee100

33 - Kempton Park, Gauteng

Ek is lief vir die natuur buite lewe. Ek is opreg, mal oor braai en kuier saam vriende en familie.

Naude101

39 - Knysna, Wes-Kaap

Ek praat graag. Baie positief en leef van dag tot dag! Ongelooflike sterk persoonlikheid en is baie life vir my...

Spokie5072

40 - Vanderbijlpark, Gauteng

Ek is n maklike mens om oor die weg mee te kom. Wat jy sien is wat jy kry. Hou van eerlikheid. Ek lag baie en...

linniedt

45 - Paarl, Wes-Kaap

Ek is nie oppervlakkig nie, Ek is opreg, lojaal en ek weet wat ek uit die lewe wil hê. Behandel mense soos wat...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog