Kollig Profiel
Goggie555
Skattejag - waar is my verlore legkaart stukkie...?
Waarom behoort jy Goggie555 te leer ken?
Ek is 'n spontane blanke dame met baie liefde om te deel, ek het al 'n groot lewensberg uitgeklim, maar glo dit het my 'n sterker mens gemaak! Ek wil my vriendekring uitbrei en in die proses vind...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Hartebeespoort, Noord-Wes, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 39 |
| Huwelik Status: | Nie-amptelik geskei |
| Lengte: | 175cm (5' 8.9") |
| Verhouding Tipes: | Net penvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn |
| Beroep: | Ander |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
charms7777
Vriendelike, saggeaarde diereliefhebber. Lewe is daar om te geniet so maak die beste daarvan. Ek hou nog van die Klein dingetjies wat die lewe jou bied. Naweke bestaan uit om al...
Sielsoeker_777
Hou van n man met n goeie sin vir humor, moet christelik wees! Ek het n pragtige 3 jarige dogtertjie wat vir my baie belangrik is. Ek hoop om iemand te ontmoet wat n ding of...
Charms0916
Ek is 'n 35 jarige, eerlike, opregte,en baie standvastige person en "no-nonsense" tipe vrou, wat jy sien is wat jy kry. Ek soek graag na dieselfde tipe person om mee te gesels....
HazelEyes_767
As jy opsoek is na opregtheid en eerlikheid en iemand wat kan luister en verstaan dan is ek die een





