Kollig Profiel
probeerweer2
probeerweer2
Waarom behoort jy probeerweer2 te leer ken?
Ek is n alleenloper bly op n plaas wil iets anders doen. Ek hou van my sport, rugby/ Krieket, buitelewe, tans stel ek net belang om nuwe vriende te maak, geen ernstige verhoudings nie ,Wil graag...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Heilbron, Vrystaat, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 49 |
| Huwelik Status: | Enkellopend |
| Lengte: | 175cm (5' 8.9") |
| Verhouding Tipes: | Net penvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn |
| Beroep: | Uitvoerende Bestuur / Bestuur |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
oanie
Die beste manier om meer van 'n ander persoon te leer is om vrae te vra. Ek kan boeke skryf maar dit is nie te se dat dit is wat jy wil hoor nie! Ons is tog almal hier want ons...
Roxzet013
Ek is n 40 jare dame met skouer lengte hare ,hou van kinders,diere,uit eet, hou baie van dans.uitstappies. oe.... ja nie vergeet ek is jonk van gees dit meen van dans...haha :)
Friendly1
Baie stil, opreg, eerlik, vriendelik en lojaal. Opsoek na eerlike opregte vriendskap. Nie baie "outgoing" nie - hou meer van rustigheid.
wiljounewees
Hallo ek is sommer net 'n meisie wat hou van hard werk, myself uitdaag en dan probeer om my doelwit te bereik, as ek nie dadelik reg kom begin ek met 'n ander gedagte om die...





