Kollig Profiel
Bialove
Bialove
Waarom behoort jy Bialove te leer ken?
Ek is 'n sprankelend, vol energie, lus vir avonture en verkenning van die wereld. Ek is nie 'n byerige tipe persoon nie, maar moenie
my laat wag nie. Ek hou baie van die buitelewe en kuier...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Northam (Swarklip), Limpopo, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 22 |
| Huwelik Status: | Enkellopend |
| Lengte: | 172cm (5' 7.7") |
| Verhouding Tipes: | Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik |
| Beroep: | Finansies |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
A2nA
Ek is jonk. Hou van fun en is baie avontuurlustig. Met my sal jy verseker nie verveeld wees nie en altyd `n lekker tyd hê. Ek is ook bang vir niks en hou van `n uitdaging.
Roxzet013
Ek is n 40 jare dame met skouer lengte hare ,hou van kinders,diere,uit eet, hou baie van dans.uitstappies. oe.... ja nie vergeet ek is jonk van gees dit meen van dans...haha :)
BeU
Because...I am at a place in my life where i am living a life of purpose insprired by my passion to inspire people to never, never, never, never give up. To focus on their...
hartjie3
Hoe skryf mens iets sonder om "fake" te klink, of sonder om te klink asof jy 'n knou weg het. Wel hier kom dit. Ek is 'n eerlike, hardwerkende jong dame, wat se lewe bestaan uit...





