Kollig Profiel
Hotwheels105
Just me ! What you see is what you get ![removed]
Waarom behoort jy Hotwheels105 te leer ken?
Ek is baie aangenaam, vriendelik, eerlik, opreg..behulpsaam
Ek het n goeie sin vir humor.Ek is mal oor dans en draf , kuier ,buitelewe.
Ek pas gou in by enige tipe geselskap.Ek geniet...
| Land van Oorsprong: | Namibië |
| Huidige Ligging: | Pretoria (Wonderboom-Suid), Gauteng, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 36 |
| Huwelik Status: | Geskei |
| Lengte: | 150cm (4' 11.1") |
| Verhouding Tipes: | Net penvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn |
| Beroep: | Administratief / Sekretarieël |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
babyblue7
Ek sal 'n goeie vriendin kan weer. Lief vir al my vriende en ek soek die regte maat vir my. Hou daarvan om mens uit te vreek met dinge wat ek doen. So om ander contact lense...
Kat14
Fun-loving, yet hard-working. God is the most important in my life. Ek glo dat elke mens baie aspekte het wat nie in 'n paar lyne opgesom kan word nie, so daarom hou ek daarvan...
40eish
Ek kan 'n baie lang storie hier vir jou skryf...maar die werklikheid is dat ons almal 'n maat nodig het, maar dat dit moeilik is om 'n pasmaat te kry. Ek is net 'n normale...
Mags13_03
Ek is 'n baie vriendelike mens wat daarvan hou om ander te leer ken, eks altyd reg vir 'n kuier en glo vas jy moet jou lewe geniet terwyl jy kan





