Kollig Profiel

Boereboeta

Manlik

Boertjie soek n nooitjie

Waarom behoort jy Boereboeta te leer ken?

Ek is n opregte boerseun wat hou van die lekker prettige dinge in die lewe,wat elkeen probeer help waar ek kan.
Hou van enige musiek wat mooi is om na te luister!!

Land van Oorsprong: Suid-Afrika
Huidige Ligging: Ceres, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Ouderdom: 28
Huwelik Status: Enkellopend
Lengte: 170cm (5' 6.9")
Verhouding Tipes: Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Beroep: Landbou

Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
 

Kollig Profiele

cj23_bfn

Ek is 'n goeie luisteraar en gesels ook maklik. Ek is beginselvas met goeie waardes en lojaal. Ek is betroubaar en ernstig oor die lewe.

 

jagplaas

Opsoek na dames vir vriendskap wat dalk later tot meer kan ly. EK rook glad nie en ook nie opsoek na 'n dame wat rook nie. Ek drink wel sosiaal. Ek is lief vir die buite lewe,...

 

KlokkieD

Hi, wel waar begin ek ?Ek beskou myself as iemand wat altyd probeer om so na as moontlik aan God te leef. Ek probeer leef volgens sekere beginsels, waardes en probeer altyd sorg...

 

Tassie_1

Maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou redelik van enige pret onder die son. Is daar nog dames daar buite wat so n persoon wil ontmoet

 

Bestaande Lede


 


 | 
 
Wagwoord Vergeet?

Spoedsoek

 
 
 
 
 

Gaan na die Soek bladsy » vir meer opsies