Kollig Profiel

WIA_101

Vroulik

Geskeide vrou soek weer liefde

Waarom behoort jy WIA_101 te leer ken?

Vir my is familie en friende baie belangrik maar steeds is daar 'n lee plekkie wat reg is op gevul te word. Ek hou van saam kuier lag en gesels, ek hou van musiek, flieks, en sushi!

Land van Oorsprong: Suid-Afrika
Huidige Ligging: Alberton, Gauteng, Suid-Afrika
Ouderdom: 42
Huwelik Status: Geskei
Lengte: 168cm (5' 6.1")
Verhouding Tipes: Net penvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Beroep: Finansies

Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
 

Kollig Profiele

spinnekop777

Ek is eerlik, reguit, toon empatie --- nie net simpatie. Lief vir natuur, diere en baie aangename persoon. Ek is nie meer 'n sportiewe persoon nie, maar geniet om sport te kyk...

 

HazelEyes_767

As jy opsoek is na opregtheid en eerlikheid en iemand wat kan luister en verstaan dan is ek die een

 

sagirl_24

Ek is opreg, vriendelik, betroubaar, hardwerkend en eerlik. Ek is lief vir mense en die lewe. Ek reis graag, is positief en ag my Christelike geloof as baie belangrik.

 

Tella_207

Die lafste, Afrikaanse chick wat jy in jou lewe sal he. Fun, uniek en soms 'n bietjie laf. Word my vriend en dalk sal jy jou prinsessie van die stad vind. Smile, he lief en...

 

Bestaande Lede


 


 | 
 
Wagwoord Vergeet?

Spoedsoek

 
 
 
 
 

Gaan na die Soek bladsy » vir meer opsies