Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Kom aan die gang!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

kaliet

47 - Malmesbury, Wes-Kaap

ek is baie spesiaal,sag geaard, vol liefde en opwinding, baie lewenspaadjies om te deel, saam te lag, huil en...

Ninzz

24 - Rustenburg, Noord-Wes

Ek hou van nuwe vriende maak , en net om lekker te gesels kan gesels is lekker vriende in 'n mens se lewe is...

moonstone3

43 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek is 'n plat op die aarde mens - wat jy sien, is wat jy kry. Is eerlik en reguit - soms tot my eie nadeel...

Sielsmaatjie11

40 - Johannesburg, Gauteng

Ek is 'n baie betroubare, eerlike en opregte mens. Treat me good and I will treat you better. Ek kan soms 'n...

linniedt

45 - Paarl, Wes-Kaap

Ek is nie oppervlakkig nie, Ek is opreg, lojaal en ek weet wat ek uit die lewe wil hê. Behandel mense soos wat...

timeforlaughter

38 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek weet wat ek wil he en wat ek nie wil he nie. Ek het goeie sin vir humor. Opregtheid en respek is...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog