Kollig Profiel
yollielig
YOLLIE LIG SOEK BIETJIE LIG IN HAAR LEWE
Waarom behoort jy yollielig te leer ken?
Ek het al die jare my kinders groot gemaak nadat ek geskei is en al my tyd aan hulle bestee hou van boek lees veral romanse en hou daarvan om te gaan fliek en mense te ontmoet veral as n mens gaan...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Meyerton (midvaal), Gauteng, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 44 |
| Huwelik Status: | Geskei |
| Lengte: | 151cm (4' 11.4") |
| Verhouding Tipes: | Net penvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik |
| Beroep: | Administratief / Sekretarieël |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
Foxy_Lady
In diep donker Akrika bly ‘n vreeslose jong dame wat elke dag fantasmagoriese avonture beleef in die groot stad Johannesburg……
MissBond
Hi daar! Net so ietsie omtrent myself…..ek’s ‘n hopeless romantic, hou van die natuur, avontuur, lag, gesels, dans en goeie wyn ;))))).
Roxzet013
Ek is n 40 jare dame met skouer lengte hare ,hou van kinders,diere,uit eet, hou baie van dans.uitstappies. oe…. ja nie vergeet ek is jonk van gees dit meen van dans…haha :)
Bosnimf950
Ek is ‘n opwindende, buite-lug aktiewe persoon wat hou van lekker lag en die lewe geniet. Ek ontmoet graag nuwe mense en kuier graag saam vriende en familie.





