Kollig Profiel

Keileah

Vroulik

Ek is a enkle ouer en is baie lief vir die lewe en al sy dinge....Ek is baie lief vir mense .

Waarom behoort jy Keileah te leer ken?

A extravert is what my friends call me. I can be a total bitch to. All I am looking for is true love and happieness. To be treated with respect and always loving and caring towards oneanother. A...

Land van Oorsprong: Suid-Afrika
Huidige Ligging: Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Ouderdom: 30
Huwelik Status: Enkellopend
Lengte: 167cm (5' 5.7")
Verhouding Tipes: Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Beroep: Administratief / Sekretarieël

Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
 

Kollig Profiele

waterbergnooi

ek is n vriendlik en op gewekte persoon wat n positiewe uitkyk op die lewe het... ek geniet die natuur, die reuk van die eerste somersreen op die aarde... maar kan net so goed...

 

weskusprinses

Ek het grootgeword in die weskus en is vandag nog woonagtig hier. Dit sal vir my lekker wees om vriende in ander areas van ons land te leer ken. Ek sien myself as iemand wat n...

 

beneathyourbeautiful

Ek is 'n gemaklike mens om saam te kuier, geniet om nuwe vriendskappe te ontdek en lag baie. Baie lojaal en liefdevol. Belangrik vir my om mense se harte te leer ken eerder as...

 

Jez_Swan

Vriendelik, Opreg,defnitief n ekstrovert, kom maklik met mense oor die weg. Reis en die wereld sien is my passie :)

 

Bestaande Lede


 


 | 
 
Wagwoord Vergeet?

Spoedsoek

 
 
 
 
 

Gaan na die Soek bladsy » vir meer opsies