Kollig Profiel
Skerpioen_66
Liefdevolle vrou op soek na ware liefde
Waarom behoort jy Skerpioen_66 te leer ken?
Ek is 'n liefdevolle Christen vrou met goeie waardes. Ek hou baie van die buitelug die see, lag en gelukkig wees. Het baie liefde, respek en eerlikheid om met die regte persoon te deel en hou nie...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Randburg (Triomf), Gauteng, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 46 |
| Huwelik Status: | Geskei |
| Lengte: | 178cm (5' 10.1") |
| Verhouding Tipes: | Oop vir moontlikhede |
| Beroep: | Finansies |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
Liela123
Ek is skaam en terug getrokke maar hou ook van uit my dop klim so nou en dan. Vriendelik. Opgewek. Maar bang vir seer kry.
Bren777
A smile from me comes easily,I love people, believe a smile and a soft word goes a long way. Friendliness cost nothing and honesty goes a long way. Lag maklik, hou van mense en...
Claire995
Ek is 'n baie spontaan en eie mens. Ek raak vinnig gemaklik om vreemde mense en is baie vriendelik. Ek gee nie voor nie en is net myself.
Liz24
Ek is n baie gemaklike mens om oor die weg mee te kom. Is mal oor kwaliteit tyd saam familie en vriende, avontuurlistige meisie. Soek iemand wat my lewe bietie kan opkikker.En...





