Kollig Profiel

laggie

Vroulik

soek net iemand wat my kan liefhe

Waarom behoort jy laggie te leer ken?

ek is n eerlike opregte mens, hou van mense om my Musiek dans buitelewe uitdagings familie en kinders is vir my belangrik ek dink eerder oor ander as oor my self ek soek liefde en iemand wat my sal...

Land van Oorsprong: Suid-Afrika
Ligging: Edenvale, Gauteng, Suid-Afrika
Ouderdom: 46
Huwelik Status: Geskei
Verhouding Tipes: Vriende; Langtermyn; Huwelik
Beroep: Finansies

Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Alternatief kan jy aansluit met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

 

Spoedsoek

 
 
 
 
 

Gaan na die Soek bladsy » vir meer opsies

Kollig Profiele

Reenboog123

Ek is maar net ekke, plein en gewoon. As ek eers iemand vertrou en gemaklik is in sy geselskap sal ek enige iets vir daardie person doen. Eks lief vir die see en berge en moet...

 

JulesL

Ek hou van mense. Ek wil almal altyd gelukkig sien en hou van vrede om my. Dis baie belangrik om in harmonie te lewe. Ek hou van braaivleis saam vriende, rustig kuier,...

 

liefde818

Ek hou van buitelewe en kamp. Stap op die strand en n goeie boek op sy tyd. Vriendelik en opreg

 

charms7777

Lewe is daar om te geniet so maak die beste daarvan. Ek hou nog van die Klein dingetjies wat die lewe jou bied. Naweke bestaan uit om al die outydse koffiewinkels op te soek. 'N...