Kollig Profiel

moeggesloeg

Vroulik

Moeg alleen geploeg

Waarom behoort jy moeggesloeg te leer ken?

Ek is 'n simple plat op die aarde mens, met 'n goeie sin vir humor. Ek hou nie van tierlantyntjies nie en probeer om die lewe te geniet. Ek hou van buite lewe, en party male die nag lewe. Ek is...

Land van Oorsprong: Suid-Afrika
Ligging: Bloemfontein (langenhovenpark), Vrystaat, Suid-Afrika
Ouderdom: 43
Huwelik Status: Geskei
Lengte: 160cm (5' 3.0")
Verhouding Tipes: Net penvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Beroep: Bemarking en Verkope

Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Alternatief kan jy aansluit met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

 

Spoedsoek

 
 
 
 
 

Gaan na die Soek bladsy » vir meer opsies

Kollig Profiele

Toegewyd

Ek is 'n omgeemens wat daarvan hou om mense na aan my te bederf. Is so bietjie van 'n introvert tot ek jou ken. Ek spandeer graag tyd met my familie, lees baie, geniet tuinwerk....

 

lelani65

Ek is 'n dinamiese vrou, maar baie liefdevol en openlik, ek dink ook 'n bietjie misterueus. Partykeer 'n bietjie te sag.... maar ek werk aan die 'swakheid'. Ek is liefdevol...

 

AN2NET

Ek is lus vir nuwe uitdagings,jonk van gees,baie lief vir diere en die see,opsoek na nuwe vriendskappe.Ek is 'n vrou in elke sin van die woord,met 'n "twist". Wil graag my...

 

Charmaine7777

Vriendelike, saggeaarde diereliefhebber. Lewe is daar om te geniet so maak die beste daarvan. Ek hou nog van die Klein dingetjies wat die lewe jou bied. Naweke bestaan uit om al...