Kollig Profiel
Rooikop40
Rooikop
Waarom behoort jy Rooikop40 te leer ken?
Ek is 'n introvert wat baie lief is die lewe, geniet dit om "ongewone" dinge te doen. Soos om heelnag deur te dans.
Ek is mal oor dans, musiek en hopenlik sal my droom waar word en ek my eie...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Ellisras, Limpopo, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 48 |
| Huwelik Status: | Geskei |
| Lengte: | 160cm (5' 3.0") |
| Verhouding Tipes: | Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn |
| Beroep: | Eie Onderneming |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
spinnekop777
Ek is eerlik, reguit, toon empatie --- nie net simpatie. Lief vir natuur, diere en baie aangename persoon. Ek is nie meer 'n sportiewe persoon nie, maar geniet om sport te kyk...
PurpleRose143
Ek is 'n dowe vrou, is ordentelik en is 'n Christen. Ek is saggeaard en stil van geaardheid. Ek is baie natuurlik, hou van uitstappies, kampeer, vis vang en om by goeie mense...
liefie_183
Ek is iemand lief vir avontuur. Hou van die buite lewe, uitstappies langs die kus, ek sal graag eendag wil oorsee gaan reis. Dis altyd n plesier om nuwe mense te ontmoet.
heidie501
Ek is n christen. Hou van die natuur buite lewe en om te lag. Hou da om iets nuuts te sien of te doen. Is eerlik opreg. Die lewe is te kort om dit alleen deur te maak. En geen...





