Kollig Profiel
lucky_luke_000
verken verken toer verken...
Waarom behoort jy lucky_luke_000 te leer ken?
Vriendelike grapgat wat looove om grappe te maak en net te lag man! die lewe is swaar genoeg om nog sonder n glimlag ook te leef.
Ek hou van op die motorfiets spring en te gaan toer en als te...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Kaapstad (Durbanville), Wes-Kaap, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 28 |
| Huwelik Status: | Enkellopend |
| Lengte: | 180cm (5' 10.9") |
| Verhouding Tipes: | Net penvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik |
| Beroep: | Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
Realis
Ek is 'n jong boer van die karoo. Ek is baie lief vir my diere en die veld. Ek is mal oor die see. Ek kook nogal graag. Ek hou van lees en is mal oor gedigte en kan nogal...
Silverback01
Ek is iemand wat baie hou van die natuur en buitelewe. Gaan op gereelde hikes en ry mountain bike. Kuier graag saam vriende. Ek is 'n Christen. Eerlikheid en respek is vir my...
Blouberg44
Ek is seflversorgend, lojaal, gemaklik met myself asook eerlik. Die dame wat my leer ken sal weet as ek commit is dit 100%. Ek verwag die selfde. Ek hou van Mr Bean movies asook...
Reggie_950
Leef elke dag volgens jou eie waardes... wees die verskil wat jy wil sien in die wereld... Ek is opreg, eerlik, spontaan en altyd oop vir nuwe dinge. Ek kan jou maak glimlag en...





