Kollig Profiel

Akasons

Vroulik

Dalk maak jy die butterflies weer wakker in my.....

Waarom behoort jy Akasons te leer ken?

Ek is crazy oor die buite lewe. Lief vir braai saam vriende en rustig kuier.

My geloof is vir my baie belangrik.

Ek is 'n enkel mamma van 'n klein poppie.

Land van Oorsprong: Suid-Afrika
Huidige Ligging: Pretoria (Wonderboom Suid), Gauteng, Suid-Afrika
Ouderdom: 33
Huwelik Status: Enkellopend
Lengte: 160cm (5' 3.0")
Verhouding Tipes: Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Beroep: Vra my later

Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
 

Kollig Profiele

NetDieEenVirJou

Werk vir salaris. Belangstellings is Motorfietse, Gholf, Rugby, Kamp, Visvang, Diere. Is netjies op myself en hou daarvan om my maat gelukkig te sien. Ek is 'n Jesus kind,...

 

lolbot1

is op soek na iemand om die lewe mee te geniet . . . Om dinge saam te doen . . . Wat die besige lewe van n werkende ma en bedrywige tieners sal kan hateer . . .

 

sonskyn1505

Ek is eerlik,vriendlik,ek het n goeie sin van humor,rook en drink nie,hou van movies,om te lag en huil,-lief vir gospel en afrikaanse musiek-geniet lees,tuinwerk, kook en...

 

Trixie29

Ek is avontuurlustig en mal daaroor om nuwe dinge te probeer. Diere en musiek is my passie en my hart se punt. Ek is dalk 'n bietjie wacky maar as jy my eers leer ken het kan...

 

Bestaande Lede


 


 | 
 
Wagwoord Vergeet?

Spoedsoek

 
 
 
 
 

Gaan na die Soek bladsy » vir meer opsies