Kollig Profiel
PopLap_001
Geselskap
Waarom behoort jy PopLap_001 te leer ken?
Is baie lief vir vliek of dvd uitneem. Kuier nie graag in kuierplekke nie verkies die huislike atmosfeer. Wil iemand ontmoed wat die selle belangstellings as ek het.
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 22 |
| Huwelik Status: | Enkellopend |
| Verhouding Tipes: | Net penvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik |
| Beroep: | Spyseniering |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
Chel37
Ek sien myself as n vriendelike en lojale persoon wat weet wat ek uit die lewe wil he. Beproef alles, behou die goeie! Ek geniet die buitelewe, motorfietse, kamp, die see,...
spinnekop777
Ek is eerlik, reguit, toon empatie --- nie net simpatie. Lief vir natuur, diere en baie aangename persoon. Ek is nie meer 'n sportiewe persoon nie, maar geniet om sport te kyk...
Tella_207
Die lafste, Afrikaanse chick wat jy in jou lewe sal he. Fun, uniek en soms 'n bietjie laf. Word my vriend en dalk sal jy jou prinsessie van die stad vind. Smile, he lief en...
ress1v
Ek is opsoek na iemand wat die lewe saam met my kan geniet ! Ek hou daarvan om gaste te onthaal en geniet die buitelewe.





