Kollig Profiel
annerster
Soek enige iets van 'n maaikie vir 'n praaikie tot 'n trouman!
Waarom behoort jy annerster te leer ken?
Mense moet my leer ken oor ek 'n goeie vriend is en hulle regtig uitmis op die lewe as hulle my nie in hulle lewens het op een of anner vlak nie... nie die gewone oukie van langsaan nie...
| Land van Oorsprong: | Namibië |
| Huidige Ligging: | Helmeringshausen, , Namibië |
| Ouderdom: | 40 |
| Huwelik Status: | Geskei |
| Lengte: | 173cm (5' 8.1") |
| Verhouding Tipes: | Net penvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik |
| Beroep: | Ander |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
ridder43
Daar is altyd tyd vir nuwe veranderinge, dis nou my tyd om die spesiale persoon te ontmoet en my lewe te verander. genoeg van die eensaamheid.Ek is 'n gemaklike liefdevolle mens...
KapteinFantasties
Ek is n standvastige onafhanklike man met n fantastiese sin vir humor. Ek het my eie besigheid, is avontuurlustig, spandeer graag tyd op die skietbaan, op my moterfiets of...
tokkelos77
Hi, Ek is 'n doodgewone man op soek na 'n doodgewone vrou, was nog glad nie getroud nie en op my ouderdom verlang ek na daai iemand spesiaal wat nie net my beste vriendin en...
wimpy052
EK HET N GOEIE SIN VIR HUMOR IS GRAPPERIG .HOU VAN DIE BUITE LEWE .IS MAL OOR SPORT OM TE KAMP LEKKER BRAAI KUIER .IS N BAIE RUSTIGE MENS EN BAIE LIEFDE OM TE GEE





