Kollig Profiel

lies_b

Vroulik

Must love dogs :)

Waarom behoort jy lies_b te leer ken?

Ek is n eerlike en opregte mens en n baie goeie luisteraar. Ek is ook baie lief vir diere. Ek is lief vir dans en geniet dit om te fliek en kuier saam met vriende. Ek is opsoek na nuwe vriende en...

Land van Oorsprong: Suid-Afrika
Huidige Ligging: Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Ouderdom: 28
Huwelik Status: Enkellopend
Lengte: 170cm (5' 6.9")
Verhouding Tipes: Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Beroep: Medies / Tandheelkunde

Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
 

Kollig Profiele

1411

Ek is baie liefdevolle mens en is baie lief vir kinders.Is ook lief vir uitstappies bv visvang en hou ook daarvan om rustig by die huis te ontspan.

 

loverbabez

Ek is 'n maklike persoon. Wat jy sien is wat jy kry. Ek hou van mense. Altyd reg vir 'n uitdaging ...

 

Groen_007

Ek is baie lief vir die natuur, diere en geniet dit om met mense te gesels. My ideale dag is 'n lekker braai, rugby kyk en kuier saam vriende. Ek is vriendelik, lojaal en...

 

spinnekop777

Ek is eerlik, reguit, toon empatie --- nie net simpatie. Lief vir natuur, diere en baie aangename persoon. Ek is nie meer 'n sportiewe persoon nie, maar geniet om sport te kyk...

 

Bestaande Lede


 


 | 
 
Wagwoord Vergeet?

Spoedsoek

 
 
 
 
 

Gaan na die Soek bladsy » vir meer opsies