Kollig Profiel
Maandruppel
lewe is te kort en kosbaar om dit alleen te geniet
Waarom behoort jy Maandruppel te leer ken?
Ek is n vrou met standvastige Christelike beginsels. Ek is lief vir die bosveld, natuur, Hou daarvan om nuwe mense en plekkies te leer ken en ontdek. My familie is belangrik, my 2 dogters kom...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Krugersdorp (Krugersdorp Noord), Gauteng, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 39 |
| Huwelik Status: | Geskei |
| Lengte: | 172cm (5' 7.7") |
| Verhouding Tipes: | Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik |
| Beroep: | Ander |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
TopGear
Ek weet genoeg om saam te gesels; gee genoeg om sodat almal ingesluit voel; luister genoeg sodat ek verstaan; voel genoeg emosie sodat ek weet ek mis op die oomblik vir jou.
Blouoogdimpels
Ek is opsoek na 'n vriend, kameraad of wie weet dalk iets meer, iemand wat nog saam my opgewonde kan raak oor so baie mooi dinge wat die lewe kan bied. So bietjie oor myself:...
Roxzet013
Ek is n 40 jare dame met skouer lengte hare ,hou van kinders,diere,uit eet, hou baie van dans.uitstappies. oe.... ja nie vergeet ek is jonk van gees dit meen van dans...haha :)
Tinkie01
Ek is mal oor sport en oefen daagliks, my diere is vir my baie spesiaal. Geniet die buitelewe en om te ontspan. Sal graag in 'n gesonde verhouding wil wees maar dring aan op...





