Kollig Profiel

Lizzard

Vroulik

Avontuur lustige reg vir enige!

Waarom behoort jy Lizzard te leer ken?

Die lewe is te kort om met oogklappe deur die lewe te stap! Hoe weet jy wat daar is as jy nuwe bietjie soek nie...as jy nie nuwe mense leer ken nie sal jy nooit weet wat daar is nie, al is dit net...

Land van Oorsprong: Suid-Afrika
Huidige Ligging: Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Ouderdom: 30
Huwelik Status: Enkellopend
Lengte: 175cm (5' 8.9")
Verhouding Tipes: Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Beroep: Finansies

Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
 

Kollig Profiele

soeknmaatjie

Mense behoort my beter te leer ken, want:- Ek is vriendelik, spontaan, hou van lag en die mooi en lekker dinge in die lewe. Ek wil graag 'n maatjie ontmoet wat saam met my die...

 

Monsie499

ek is eerlik en het n goeie hart soek so graag iemand saam met wie ek die lewe elke dag kan benut en dinge mee saam kan doen ek glo n verhouding werk 50 /50 jy vat en jy neem.

 

Shaz

Ek is passievol, hou van leer. Hou daarvan om na ander te luister. Ek hou nie van mense wat met ander se gevoelens speel nie, daarom is ek eerlik en as jy iets van my wil weet...

 

moeggesloeg

Ek is 'n simple plat op die aarde mens, met 'n goeie sin vir humor. Ek hou nie van tierlantyntjies nie en probeer om die lewe te geniet. Ek hou van buite lewe, en party male die...

 

Bestaande Lede


 


 | 
 
Wagwoord Vergeet?

Spoedsoek

 
 
 
 
 

Gaan na die Soek bladsy » vir meer opsies