Kollig Profiel
InDieOoste
Iets Nuuts
Waarom behoort jy InDieOoste te leer ken?
Ek is 28 bly in Pretoria Oos La Montagne en werk in die telekomunikasie bedryf. Ek is opsoek na intiligente oopkop geselskap. Ek hou nie van opstelle tik nie as jy iets wil weet gesels eerder met...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Pretoria (Lynnwood), Gauteng, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 29 |
| Huwelik Status: | Enkellopend |
| Lengte: | 186cm (6' 1.2") |
| Verhouding Tipes: | Net penvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik |
| Beroep: | Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
nr99
Ek is maar n stil mens, mal or sport. Ek hou glad nie van oneerlikheid nie.ek soek iemand Wat hulself om my kan wees
Realis
Ek is 'n jong boer van die karoo. Ek is baie lief vir my diere en die veld. Ek is mal oor die see. Ek kook nogal graag. Ek hou van lees en is mal oor gedigte en kan nogal...
klaasvatnkaans
Dit is nou eending wat ek nie kan doen nie is om my self te verkoop nie maar ek is iemand wat op die ou manier groot geword het en is baie konserwetief en Christelike beginsels...
Plaasboertjie_321
Ek is n plaasboertjie. Die buitelewe en natuur is my werkplek. Ek is eerlik, opreg en straight forward. Ek het baie in my om met iemand spesiaal te deel.





