Kollig Profiel
Rus
Dis tyd om my maat te kry
Waarom behoort jy Rus te leer ken?
Ek is n baie romantiese persoon wat lief is vir die buite lewe. Opsoek na die ideale lewensmaat om n lewe mee te deel. Ek hou van die natuur en lief vir braai, dag uitstappies en net die lewe te...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Bellville, Wes-Kaap, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 40 |
| Huwelik Status: | Vra my later |
| Lengte: | 172cm (5' 7.7") |
| Verhouding Tipes: | Oop vir moontlikhede; Langtermyn |
| Beroep: | Vra my later |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
BigGameHunter
Baie gemaklike mens, mal oor jag. natuur, besigheid, mense en kinders. Ek hou van kook en lekker kos en wyn. Bok vir sports en lag is een van die lekkerste dinge in die lewe....
KlokkieD
Hi, wel waar begin ek ?Ek beskou myself as iemand wat altyd probeer om so na as moontlik aan God te leef. Ek probeer leef volgens sekere beginsels, waardes en probeer altyd sorg...
SCALLA076
EK HOU VAN DIE BUITE LEWE MEESTE MUSIEK, HOU VAN OOP MENSE, DANS BRAAI RUGBY. EK IS VRIENDELIK EN KOM GOED MET MENSE OOR DIE WEG LEER MY KEN EN JY SAL NIE SPYT WEES
hoop727
hou van die rustigeheid wat die son opkoms of ondergang bied, maar ook die gewoel wat die stad bied. n kampvuur ete of n kerslig ete of net n hamburger





