Kollig Profiel
max_148
Smile
Waarom behoort jy max_148 te leer ken?
Ek is n vriendelike mens hou van lewe viral biute saam vriende .braai perd ry swem ens. my lewe is baie te doen met I.T so elke kans wat ek kry is om te lewe en te genud .Ek is eerlike mens,...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Centurion (pretoria), Gauteng, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 29 |
| Huwelik Status: | Enkellopend |
| Lengte: | 175cm (5' 8.9") |
| Verhouding Tipes: | Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik |
| Beroep: | Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
Chappies_042
Ek is n gemaklike persoon wat met die meeste mense oor die weg kan kom. Hou van dans, kamp, braai, saam my vriende wees. Is nie onder druk om n verhouding te moet he nie maar is...
alleenwolfie
Ek is vol liefde en baie aandag,opreg en getrou,is baie reguit en plat op aarde mens en als gewoond, is nie lui in en om die huis en het respek vir n vrou, en kan baie romanties...
SnoekiWoek
Ek kan myself nie verkoop nie. Jy sal my nooit hoor "grootpraat" van myself nie, maar ek het sekerlik nie 'n keuse nie, so net hierdie een keer.... Ek lyk baie goed vir my...
justenjoylife
Ek is n maklike mens en wil net elke dag gelukkig wees en dinge geniet.Ek hou van liefde gee en ontvang,en dinge saam doen.





