Kollig Profiel
Wonderwie
Maar net ekke
Waarom behoort jy Wonderwie te leer ken?
Spontaan,lewenslustig,energiek.humoristi es,liefdevol.Hou van uitdagings want raak gou verveeld.Mal vir buitelewe,braai,dans,rugby,die natuur en diere.Verkies om my tot lang verhoudings te...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Bloemfontein (Langenhovenpark), Vrystaat, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 47 |
| Huwelik Status: | Wewenaar / Weduwee |
| Lengte: | 165cm (5' 5.0") |
| Verhouding Tipes: | Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik |
| Beroep: | Administratief / Sekretarieël |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
liefie_183
Ek is iemand lief vir avontuur. Hou van die buite lewe, uitstappies langs die kus, ek sal graag eendag wil oorsee gaan reis. Dis altyd n plesier om nuwe mense te ontmoet.
Charms0916
Ek is 'n 35 jarige, eerlike, opregte,en baie standvastige person en "no-nonsense" tipe vrou, wat jy sien is wat jy kry. Ek soek graag na dieselfde tipe person om mee te gesels....
Wildsbokkie698
Gemaklike, sonder fieterjasies mens. Ek geniet my werk, kinders, familie en vriende. Baie lief vir mense en onthaal, die natuur, diere, reis en musiek. Mis iemand om vas te hou...
JuffrouLag
Ek is 'n vriendelike "down to earth kind of girl" wat dol is oor die buitelewe. Ek geniet mense se geselskap en sien uit na enige nuwe avonture.





