Kollig Profiel
debb67
Hi
Waarom behoort jy debb67 te leer ken?
Ek's n huislike persoon, christelik, vriendelik, liefdevol en lojaal. In my omgewing en op myself is ek netjies met n bietjie styl.
Ek geniet die Suid-Afrikaanse sonskyn en braaivleis...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Johannesburg (Vanderbilpark), Gauteng, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 46 |
| Huwelik Status: | Geskei |
| Verhouding Tipes: | Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik |
| Beroep: | Eie Onderneming |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
blondie_028
sprankellende, vriendelike, eerlike persoon. werk hard en haat agteraf mense. is in n nuwe area en ken nie veel mense om my nie, soek iemand om so nou en dan mee uit te gaan as...
laggie
ek is n eerlike opregte mens, hou van mense om my Musiek dans buitelewe uitdagings familie en kinders is vir my belangrik ek dink eerder oor ander as oor my self ek soek liefde...
MeD_016
I am a stable, independant woman looking for my partner in life. I enjoy being on my own, but I love spending time with friends. I have a lot of love to give even though I...
Terrence
Ek het die lewe beleef en het heel daardeur gekom. Ek hoef nie myself te bewys nie, ek het klaar. Ek weet wie ek is en waarheen ek gaan. Ek soek nie ñ kruk of iemand om my te...





