Melle het gekies om haar profiel tydelik te versteek.
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
LeefLewe
Ek geniet die natuur, MTB en fotografie. Die lewe is 'n leerproses en 'n uitdaging vir my. Alhoewel ek 'n introvert is, is ek vriendelik, lojaal en 'n staatmaker.
tinkie_087
ek is n baie sagte mens wat baie het om te gee! partykeer dink ek eks te sag vir die wereld! ek is altyd positief en opgeruimd! die lewe is kort en al wat die HERE van ons...
lolbot1
is op soek na iemand om die lewe mee te geniet . . . Om dinge saam te doen . . . Wat die besige lewe van n werkende ma en bedrywige tieners sal kan hateer . . .
moeggesloeg
Ek is 'n simple plat op die aarde mens, met 'n goeie sin vir humor. Ek hou nie van tierlantyntjies nie en probeer om die lewe te geniet. Ek hou van buite lewe, en party male die...




