A_Kaktus het gekies om sy profiel tydelik te versteek.
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
Pofmuis536
Hou van sport, romantiese etes hou daarvan om spesiale persoon te bederf. Netjies op my self. My kinders moet aanvaar word want hulle woon by my.Twee dogters
Wareliefde101
Ek is 'n opregte, saggeaarde spontane, man wat op soek is na 'n lewensmaat,iemand wat ek my lewe mee kan deel, die fyner goed in die lewe geniet, en iemand vir wie ek lief kan...
Plaasboertjie_321
Ek is n plaasboertjie. Die buitelewe en natuur is my werkplek. Ek is eerlik, opreg en straight forward. Ek het baie in my om met iemand spesiaal te deel.
AJV43
Ek is weet nie regtig wat om te skryf nie... Ek is maar soos ek is.... Mal oor die buitelewe, sport en die lewe... Ek was nog nooit getroud nie , geen kinders nie en was...




