Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Kom aan die gang!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Suni01

45 - Centurion, Gauteng

1. Hou baie van perde. Geniet om perd te ry. 2. Die natuur is vir my 'n groot inspirasie. 3. Stel belang in my...

Smokkelmetjouhart

40 - Joubertina, Oos-Kaap

Nie n drama queen nie. Lief vir mense en hulle dinge. Mal oor n lekker humoristiese storie. Buite wees en dinge...

CapeGem

48 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is 'n vrou met 'n goeie sin vir humor, eerlikheid baie hoog ag en vir die mense in my lewe graag bederf. Ek...

Vinkel235

34 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland

Ek is opreg, eerlik, betroubaar, liefdevol, mense en diere liefhebber. Opsoek na opregte mense/vriende om...

Mb2_ctc

37 - Boksburg, Gauteng

EK IS VRIENDELIKIK, LIEFDEVOL EN GEE BAIE MEER OM VIR MENSE AS WAT EK MOET. EK HOU VAN OM MENSE WEES

JustBelieve

32 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Is baie vriendelik,maar as jy op verkeerde knoppies druk kan dit lelik raak.Doen baie moeite en help graag waar...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog