Kollig Profiel
zazykalolien
Kalahari blom
Waarom behoort jy zazykalolien te leer ken?
Ek hou daarvan om te luister na mense en hul stories, so vind mens baie uit van iemand. Ek kan spontaan wees wanneer die gogga my byt. My diere is 'n groot deel van my lewe.
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Kimberley (Kuruman), Noord-Kaap, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 29 |
| Huwelik Status: | Enkellopend |
| Lengte: | 170cm (5' 6.9") |
| Verhouding Tipes: | Net penvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik |
| Beroep: | Finansies |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
vriendskap07
Ek is eerlik en opreg en betroubaar! Ek hou van kinders en diere. Hou van romantiese oomblikke!!!Sal 'n goeie maat wees vir die regte persoon.
Nolatjie
Ek is 'n doodgewone meisie opsoek na liefde en iemand wat my verstaan , iemand wat dieselfde passies in die lewe deel as ek. My grootste passie is dans. Ek is mal oor avonture...
spinnekop777
Ek is eerlik, reguit, toon empatie --- nie net simpatie. Lief vir natuur, diere en baie aangename persoon. Ek is nie meer 'n sportiewe persoon nie, maar geniet om sport te kyk...
Vanes
Energieke mens wat lief is vir die lewe vir lag vir mense, diere en die natuur. Ek is 'n vrou so natuurlik is ek vol nonsens en soms jaloers(die vrou wat se sy is nie jok vir...





