Kollig Profiel

Skimmy

Vroulik

Skimmy

Waarom behoort jy Skimmy te leer ken?

Ek is 'n opregte, vriendelike en eerlike persoon wat christelike waardes het en altyd die persoon is wat ander op staat kan maak. Ek gun ander hul eie belange en tydverdrywe en is gemaklik met...

Land van Oorsprong: Suid-Afrika
Huidige Ligging: Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Ouderdom: 47
Huwelik Status: Geskei
Lengte: 152cm (4' 11.8")
Verhouding Tipes: Net penvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Beroep: Administratief / Sekretarieël

Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
 

Kollig Profiele

PurpleRose143

Ek is 'n dowe vrou, is ordentelik en is 'n Christen. Ek is saggeaard en stil van geaardheid. Ek is baie natuurlik, hou van uitstappies, kampeer, vis vang en om by goeie mense...

 

Wildsbokkie698

Gemaklike, sonder fieterjasies mens. Ek geniet my werk, kinders, familie en vriende. Baie lief vir mense en onthaal, die natuur, diere, reis en musiek. Mis iemand om vas te hou...

 

KeepitReal

Ek is avontuurlustig, nie bang vir 'n uitdaging nie. Mal oor die buite lewe, sport en goeie musiek. Draai nie nie doekies om nie en wat jy sien is wat jy kry - dit is so...

 

Sterretjie_008

Ek is 'n aangename mens wat hou van mense en die mooi dinge in die lewe. Ek geniet die natuur en is baie lief vir diere, kuns, flieks, dvds, uiteet, gesellig verkeer en het 'n...

 

Bestaande Lede


 


 | 
 
Wagwoord Vergeet?

Spoedsoek

 
 
 
 
 

Gaan na die Soek bladsy » vir meer opsies