Kollig Profiel

Joie

Manlik

Kom geniet die plaas saam met my.

Waarom behoort jy Joie te leer ken?

Ek is 'n gesonde lewenslustige jongman wat hou van mense. Geniet die buitelug, stap, avontuur in die natuur, kuier om 'n vuur, kosmaak in my plaaskombuis . Reis na nuwe plekke met 'n 4 x 4....

Land van Oorsprong: Suid-Afrika
Huidige Ligging: Ceres (Koue Bokkeveld), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Ouderdom: 26
Huwelik Status: Enkellopend
Lengte: 193cm (6' 4.0")
Verhouding Tipes: Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Beroep: Landbou

Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
 

Kollig Profiele

klaasvatnkaans

Dit is nou eending wat ek nie kan doen nie is om my self te verkoop nie maar ek is iemand wat op die ou manier groot geword het en is baie konserwetief en Christelike beginsels...

 

nr99

Ek is maar n stil mens, mal or sport. Ek hou glad nie van oneerlikheid nie.ek soek iemand Wat hulself om my kan wees

 

Sn_040

Baie rustig en lus vir die lewe. Hou van buitelewe, dans en braai en kuier saam met vriende. Ek is ook baie lief vir reis en kuier gereeld in Namibie by my familie

 

bigboy35

Glimlag vriendelik hardwerkend ek hou van die buite lewe jag visvang swem braai saam vriende om weg te gaan vir naweke en te kamp if life gives you lemons make lemonade

 

Bestaande Lede


 


 | 
 
Wagwoord Vergeet?

Spoedsoek

 
 
 
 
 

Gaan na die Soek bladsy » vir meer opsies