Kollig Profiel
Gurtie
My kind is my als
Waarom behoort jy Gurtie te leer ken?
Ek is n enkel ouer, met die mooiste pop wat ek kon voor vra. Ek het sterk waardes en lewens vereistes. Ek wil net die beste vir my kind he. Ek is baie lief vir die natuur en buite lewe. Ek hou van...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Pretoria (Montana), Gauteng, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 33 |
| Huwelik Status: | Geskei |
| Lengte: | 167cm (5' 5.7") |
| Verhouding Tipes: | Oop vir moontlikhede |
| Beroep: | Ander |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
KeepitReal
Ek is avontuurlustig, nie bang vir 'n uitdaging nie. Mal oor die buite lewe, sport en goeie musiek. Draai nie nie doekies om nie en wat jy sien is wat jy kry - dit is so...
SHartjie
Gemaklike down to earth Persoon kom redelik goed oor die weg met ander mense , baie reguit hou van vinnige motors en bikes . Seker die rede oor hoekom ek in die motor trade werk...
Wonderwie
Spontaan,lewenslusti g,energiek.humoristi es,liefdevol.Hou van uitdagings want raak gou verveeld.Mal vir buitelewe,braai,dans ,rugby,die natuur en diere.Verkies om my tot lang...
charms7777
Vriendelike, saggeaarde diereliefhebber. Lewe is daar om te geniet so maak die beste daarvan. Ek hou nog van die Klein dingetjies wat die lewe jou bied. Naweke bestaan uit om al...





