Kollig Profiel
Gerit_S_485
Hi
Waarom behoort jy Gerit_S_485 te leer ken?
Ek is 'n baie rustige persoon wat daarvan hou om by die huis te kuier saam met vriende en familie. Ek hou nie van drinkplekke nie. Ek is 'n christen en probeer my lewe ook volgens die wil van die...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Meyerton, Gauteng, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 44 |
| Huwelik Status: | Geskei |
| Lengte: | 175cm (5' 8.9") |
| Verhouding Tipes: | Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik |
| Beroep: | Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
BREITLING
Die lewe loop draaie met ons, dit maak ons wyser om regte keuses te maak. Die tyd vir n nuwe hoofstuk het aangebreek.
BRAVEHEART2
Ek is n Christen en wil graag iemand spesiaals he in my lewe wat dieselfde waardes heg aan God, ek hou glad nie van leuens nie en ek soek opregtheid eerlikheid en het baie...
playdate_959
Ek is 'n baie sosiale persoon met 'n goeie sin vir humor - ek dink -) maar kan ook ernstig kant en romanties wees, ok baie romanties wees.Sou graag weer liefde in my lewe wil...
Chappies_042
Ek is n gemaklike persoon wat met die meeste mense oor die weg kan kom. Hou van dans, kamp, braai, saam my vriende wees. Is nie onder druk om n verhouding te moet he nie maar is...





