Kollig Profiel
Sterretjie_008
Soek na 'n goeie man as daar nog is
Waarom behoort jy Sterretjie_008 te leer ken?
Ek is 'n aangename mens wat hou van mense en die mooi dinge in die lewe. Ek geniet die natuur en is baie lief vir diere, kuns, flieks, dvds, uiteet, gesellig verkeer en het 'n baie goeie sin vir...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Bellville (Paarl), Wes-Kaap, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 41 |
| Huwelik Status: | Geskei |
| Lengte: | 174cm (5' 8.5") |
| Verhouding Tipes: | Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik |
| Beroep: | Eie Onderneming |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
Sophia1973
Hoe kan jy dan nou nie iemand met 'n aansteeklike glimlag en vriendelike persoonlikheid toelaat om in jou hart te kruip nie?
Lindi1971
Ek is n doodgewone girl, hou van mense, en lekker kuier, is eerlik, hardwerkend en ek hou nie van mense wat oneerlik is nie en soek net opregte eerlike vriende!
boerenooi_1
Die lewe mag dalk te kort wees vir als wat ek graag nog wou doen. Dalk gebeer n wonderwerk en ek word gesond. So ek vra nie imand wat die onmoontlike kan vermag nie.Soek n n...
laggie
ek is n eerlike opregte mens, hou van mense om my Musiek dans buitelewe uitdagings familie en kinders is vir my belangrik ek dink eerder oor ander as oor my self ek soek liefde...





