Kollig Profiel
Gardenrouteboy
"To find love, you must first be willing to look for it."
Waarom behoort jy Gardenrouteboy te leer ken?
Ek hou nie baie van hierdie gedeelte van die profielopsomming nie, dit voel of 'n mens jouself moet verkoop en ek wil nie dit doen nie. Mense is in elk geval nie eerlik as hulle oor hulleself skryf...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | George, Wes-Kaap, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 42 |
| Huwelik Status: | Geskei |
| Lengte: | 186cm (6' 1.2") |
| Verhouding Tipes: | Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik |
| Beroep: | Ander |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
Sn_040
Baie rustig en lus vir die lewe. Hou van buitelewe, dans en braai en kuier saam met vriende. Ek is ook baie lief vir reis en kuier gereeld in Namibie by my familie
BREITLING
Die lewe loop draaie met ons, dit maak ons wyser om regte keuses te maak. Die tyd vir n nuwe hoofstuk het aangebreek.
EVOX
I am a very loveble, caring, committed person. I love Body Building, but have a balance in my life. I beleve respect is still part of love, and if you dont respeck someone you...
pampoen007abc
hou van die buite lewe - kamp - braai -sport mal - werk hard speel hard - soek n maat wat die lewe saam my wil geniet. Ek draf gereeld en hou self gesond





