Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Kom aan die gang!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

RAVAN_701

40 - Welkom, Vrystaat

Hi Dames Leer my ken vir die earlike en opregte man wat ek is, Love trust honesty respect and loyalty dit is...

Louis26

44 - Nigel, Gauteng

Ek is n baie vriendelike mens. Ek hou van die buite lewe. Ek hou van visvang. Ek het n goeie werk. En ek is baie...

Steenkool

34 - Benoni, Gauteng

ERG Lief vir die Bosveld en will so veel as moontlik Suid Afrika toer want sy kan mooi wees as jy weet waar om...

inspect

45 - Pretoria, Gauteng

ek is baie ambisieus en 'n baie reguit persoon.goeie geselskap en 'n glasie rooiwyn is my manier om 'n persoon...

loneranger_49

49 - Krugersdorp, Gauteng

Ek is n familie man, ietwat introverties en mal oor die buite lewe. Hou van jag, visvang en om tyd met iemand te...

IngBon

25 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n perfektionis, is baie beleefd en weet wat ek in die lewe wil he. Ek is liefdevol en hou baie van die...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog