Fraaivroutjie het gekies om haar profiel tydelik te versteek.
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
Dove_sei_tu_Romeo
Ek is n natuurmens. Ek is glad nie lief vir die see nie, maar mal oor die bosse, veld, vars lug en die natuurskoon. Ek het n sagte plekkie vir diere. Vriende en vriendskap…
IceQueen18
Vol lewe en energie! Hier vir ‘n rede so kom ons lewe tot die einde! Maak die beste van elke dag! Dis my passie om op my bike ry fotos te neem en is baie lief vir my troetel…
Liz24
Ek is n baie gemaklike mens om oor die weg mee te kom. Is mal oor kwaliteit tyd saam familie en vriende, avontuurlistige meisie. Soek iemand wat my lewe bietie kan opkikker.En…
Trixie29
Ek is avontuurlustig en mal daaroor om nuwe dinge te probeer. Diere en musiek is my passie en my hart se punt. Ek is dalk ‘n bietjie wacky maar as jy my eers leer ken het kan…




