Kollig Profiel
PurpleRose143
Die lewe is soos 'n avontuur
Waarom behoort jy PurpleRose143 te leer ken?
Ek is 'n dowe vrou, is ordentelik en is 'n Christen. Ek is saggeaard en stil van geaardheid. Ek is baie natuurlik, hou van uitstappies, kampeer, vis vang en om by goeie mense te kuier. Verder is...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Pretoria (Pretoria Gardens), Gauteng, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 37 |
| Huwelik Status: | Geskei |
| Lengte: | 177cm (5' 9.7") |
| Verhouding Tipes: | Net penvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik |
| Beroep: | Finansies |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
JuffrouLag
Ek is 'n vriendelike "down to earth kind of girl" wat dol is oor die buitelewe. Ek geniet mense se geselskap en sien uit na enige nuwe avonture.
waterbergnooi
ek is n vriendlik en op gewekte persoon wat n positiewe uitkyk op die lewe het... ek geniet die natuur, die reuk van die eerste somersreen op die aarde... maar kan net so goed...
loverbabez
Ek is 'n maklike persoon. Wat jy sien is wat jy kry. Ek hou van mense. Altyd reg vir 'n uitdaging ...
gri_600
Hoekom moet jy nie? Ek is spontaan, vriendelik, baie eerlik en standvastig. Goeie sin vir humor, lag partykeer vir my eie grappies, lol! Ongelukkig het ek 'n probleem met spoed,...





